Vakatures by CVO Zoutpansberg

By CVO Zoutpansberg is ons altyd op soek na passievolle en toegewyde onderwysers en personeel om ons span te versterk. As jy ‘n roeping voel om by te dra tot die opvoeding en ontwikkeling van ons leerders in ‘n Christelike omgewing, nooi ons jou uit om aansoek te doen vir ons beskikbare posisies. Sluit aan by ons dinamiese span en help om die toekoms van ons jeug te vorm.

Kantoor Ure

M-F: 07:00 – 15:00

Adres

Rondebosch 75, H/V N1 & R578, 
Louis Trichardt, 0920

Epos

info@zcvo.co.za

Telefoon

082 099 1769